NG en VG Kerk Wynberg

Tuisblad Terugvoering Inhoud

Aksies

 

Tuisblad
Aksie Getroudes
Ouers met kleuters
Bybelstudiegroepe
Diensaksie
Getuienisaksie
Omgee-Aksie
Kategese
Seniorklub
Standpunte

 

Die gemeente word hoofsaaklik deur die lidmate self bedien. Daar is 'n aantal aksies in die gemeente wat die pastorale versorging, die barmhartigheidswerk, en die getuienistaak van die gemeente behartig. Die Kerkraadskommissies se hoofdoel is om hierdie aksies te bestuur. Alle lidmate, doop en belydend, mag daarin dien. In die Omgee-kommissie besluit laerskoolkinders byvoorbeeld saam met die ouer garde oor hoe die bejaardes, siekes, eensames, en gevangenes versorg moet word. 

Hierdie afdeling bied 'n oorsig van die aksies. U kan dit deurlees en besluit waar u wil inskakel.

Een van ons gereelde berklim staptogte

 

Stuur pos na dtnel@iafrica.com met vrae of opmerkings in verband met hierdie webwerf.
Kopiereg © 2002 Nederduitse Gereformeerde Kerk Wynberg
Laaste verandering: 11/29/08