|
|
|
|
Voorlopige lys van goed wat ons nog benodig:Lewer gebak en bestandele af by Christelle Nicholas Poedings, of die kerkkantoor. Koeldranke – 2 x L tipe, bestandele vir lekkers & Pakke lekkers Bestanddele vir pannekoek - meel, eiers, suiker, Boeke – alle soorte, Botter en kaneel Tee/koffie Opwasmiddels, vadoeke & swartsakke Wit & rooi wyn, Wit servette, snoepery vir bediening by wynkroeg Tweedehandse klere, linne & gordyne Wit olifante, Ou Pick ‘n Pay/Shoprite sakke vir klere verkope Artikels wat uitgeloot kan word. Artikels vir tombola-tafel Groente –allerlei ook vars eiers en brood.
Kontant donasies vir, vleis, wors, hamburgerpatties en rolletjies
Kontak asb die Konvenor (sien lys hierlangs) of die kerkkantoor indien u kan help met enige van die bogenoemde. Baie dankie by voorbaat vir u ondersteuning.
Bankbesonderhede vir KONTANTBYDRAES
|
|
Stuur pos na
dtnel@iafrica.com met vrae of opmerkings
in verband met hierdie webwerf.
|