Daniel Konferensie

      NG Kerk Wynberg

 

 

KOM HOOR WAT IS OP GOD SE HART VIR JOU
DATUM & TYD: Vrydag 29 Okt 6pm-9pm
Saterdag 30 Okt 8am-4pm
Sondag 31 Okt 9:30am-11:30am
PLEK: NG Kerk Wynberg
KOSTE: R170 per persoon
Besprekings kan gemaak word by Petro en/of Frans
op 021 797 8340 of per epos ngkwyn@iafrica.com

 

Elektroniese Besprekings en Navrae oor die Daniel Konferensie

Merk waar van toepassing, en dui aan hoe ons u kan kontak.

Stuur asb meer inligting oor die konferensie aan my.
Ek wil graag my plek bepreek.
Kan iemand my telefonies kontak, asb?

Van: 
Noemnaam: 
Tel: 
Sel: 
E-pos: 
Dorp: 
Spesiale dieetvoorkeure: 
Aantal Kaartjies: 
Gemeente
Adres

 

Ek betaal elektronies per internet (Sien bankbesonderhede hieronder)

Ek betaal kontant/tjek


Inskrywings per faks of E-pos. (Klik hier om die Inskrywingsvorm af te laai en te print)

‘n Bedrag van R170.00 is betaalbaar en inskrywings sluit 15 Oktober 2010

Ingesluit: Vrydag aandete, Saterdag middagete, tee, koffie en kursusmateriaal

Bankbesonderhede:

Naam van rekening: NG Kerk Wynberg

Bank: ABSA

Taknaam/Kode: Wynberg / 631-509

Rekeningnommer: 0450580058

Verwysing: Daniël – Naam en Van

Faks / E-pos asseblief inskrywingsvorm saam met bewys van betaling aan:

Faks nr: 021-7971909

E-pos: ngkwyn@iafrica.com

Let wel: Registrasie sal slegs moontlik wees as ons u betaling ontvang.

Baie dankie, die Daniël Konferensie span!

*Vir enige inligting, kontak Aubrey Everson 079 872 7572 OF Wynberg Kerkkantoor 021 797 8340

 

Stuur pos na dtnel@iafrica.com met vrae of opmerkings in verband met hierdie webwerf.
Kopiereg © 2002 Nederduitse Gereformeerde Kerk Wynberg
Laaste verandering: 01/13/12