NG Kerk Wynberg

Tuisblad Terug Terugvoering Inhoud

Formele Dienste

 

Tuisblad
Terug

 

 

Daar is Christene wie se verstand ‘n meer belangrike rol in hul ontmoeting met God inneem. Preke met die klem op Skrifuitleg is vir hulle belangrik. Vernuwing gaan vir hulle gepaard met ‘n dieper kennis van God. Hulle verkies om geordende woorde te gebruik wanneer hulle bid en fokus sterker op die woorde wanneer hulle sing. Hulle hou van ‘n spesifieke orde in die liturgie en hou van  'n klassieke liturgie. Hulle behoort veral by ons formele dienste aanklank te vind.

 

Ons is bevoorreg om die bekende Danie Smit as ons begaafde orrelis en koordirigent te hê.

 

Stuur pos na dtnel@iafrica.com met vrae of opmerkings in verband met hierdie webwerf.
Kopiereg © 2002 Nederduitse Gereformeerde Kerk Wynberg
Laaste verandering: 09/03/10