|
|
|
|
1. Samestelling. Die kommissie word soos volg saamgestel: a. Minstens 2 kerkraadslede. b. 1 verteenwoordiger van die Vrouediens. c. 1 gekoöpteerde lid van elke jeugaksie. d. 1 verteenwoordiger van die Sondagskoolpersoneel. d. Bykomende lede wat die kommissie wil koöpteer. e. Skakelbeampte. 2. Pligte. 2.1 Skakel tussen jeug en kerkraad. 2.2 Toesig oor JKJA, SKJA, en BKJA: a. Ontvang jaarlikse verslae. b. Organiseer kampe en uitstappies. 2.3 Skoling van jeugleiers. 2.4 Reël jeugwerk volgens voorskrifte van Ringsjeugkommissie en die Sinodale Jeugkommissie. 2.5 Leiding t.o.v. 'n meer effektiewe jeugbediening. 2.6 Organisering van jeugdienste. 2.7 Toesig oor kleuterkerk en kategese. 2.8 Opdragte deur die kerkraad verwys. |
|
Stuur pos na
dtnel@iafrica.com met vrae of opmerkings
in verband met hierdie webwerf.
|