|
|
|
|
NUWE NAAM VIR KERKBLAD
Ons het verskeie voorstelle vir ons kerkblad (ons kommunikasiemiddel met
mekaar in ons gemeente) gekry.
Voorstelle is ook rondom die koste van die druk van die blad gemaak. Na aanleiding hiervan is besluit om slegs die voorblad in kleur te druk, foto’s tot ‘n minimum te beperk en die blad op gewone papier te druk. (Reeds aangekoopte papier sal eers opgebruik word). Ons vertrou dat die naam inslag sal vind en dat die “Kruisgenote” werklik as kommunikasie-middel in ons gemeente vir almal tot seën sal wees. Lynette Horne
|
|
Stuur pos na
dtnel@iafrica.com met vrae of opmerkings
in verband met hierdie webwerf.
|