|
|
|
|
1. Samestelling. Die kommissie word soos volg saamgestel: a. Minstens 2 kerkraadslede. b. 1 verteenwoordiger van die Vrouediens. c. Bykomende lede wat die kommissie wil koöpteer. d. Skakelbeampte. 2. Pligte. 2.1 Besin en rus die gemeente toe oor die volgende sake: i. Leerstellige sake. ii Huweliks en seksuele etiek. iii Bio-etiek iv. Openbare lewe, sedes, media en kuns. v. Politieke en ekonomiese etiek. 2.2 Hanteer alle sake wat deur die Ring en Sinodale Kommissie vir Leer en Aktuele sake verwys is. 2.3 Bevorder geloofsgroei deur byeenkomste (wyks, Bybelstudie, groeigroepe, ens.) 2.4 Hanteer opdragte deur die kerkraad verwys.
|
|
Stuur pos na
dtnel@iafrica.com met vrae of opmerkings
in verband met hierdie webwerf.
|