|
|
|
|
Ons verwelkom die volgende nuwe belydende lidmate op 11 Februarie 2007:
BOEKRESENSIE :GEESGEDREWE GELOWIGES DEUR PIET NAUDÉ
Hy lê klem op die “priesterlike gesig van die kerk”, dat ons as gesalfdes saam met Christus die Evangelie na buite moet dra, goed doen, lig en sout wees en dat dit selfs bloed en offers kan kos: “Die kerk is die enigste organisasie wat bestaan vir sy nie-lede”. Priesters bemiddel versoening, want in Christus is verskeurdheid deur die kruis opgehef. Met egte Christelike hoop wat weet waarheen ons op pad is, sê die skrywer: “Hy sal ons bring waar ons nooit sou dink ons sal uitkom nie.” Mag ons ons oopstel vir Sy “onverwagte, nuwe, vars leiding.” Mag ons deur Sy krag self ‘n verskil maak en nie kerk, dominee, kerkraad of kategete kritiseer nie. Lees dié kort, kragtige boek en word geïnspireer vir ons 40 dae Doelgerigte Lewe-veldtog!! Christelle Nicholas |
|
Stuur pos na
dtnel@iafrica.com met vrae of opmerkings
in verband met hierdie webwerf.
|