NG Kerk Wynberg

Tuisblad Terug Terugvoering Inhoud

Prakties

 

Tuisblad
Terug

 

4  DIE PRAKTIESE AANBIEDING VAN ALPHA

[Kommissie se weergawe]

Inderdaad is daar aanbieders wat Alpha op 'n behoudende wyse aanbied en probeer vul met 'n inhoud wat pas by die geretormeerde leer. Aan die anderkant is daar aanbieders wat tydens hulle aanbiedinge as't ware die Heilige Gees wil uitdeel en manitestasies van die Heilige Gees wat vreemd aan die Skrif is, vooropstel. Lidmate beskik nie altyd oor die vermoë om 'n onderskeid te maak tussen die "behoudende" en "nie-behoudende" aanbiedinge nie. Daarom gebeur dit dat Alpha, wie die aanbieder ook al mag wees, deur sommige geassosieer word met Skrifvreemde manifestasies van die Heilige Gees. Daarby is daar ook duidelike getuienis van proselietmakery by sommige aanbieders en geestelike hoogmoed by sommige kursusgangers.

Die kommissie maak stellings oor die praktiese aanbieding van die kursus. Dit veronderstel dat daar ook empiriese navorsing gedoen is. Watter navorsingsmetodologie het hulle gevolg?

 

Stuur pos na dtnel@iafrica.com met vrae of opmerkings in verband met hierdie webwerf.
Kopiereg © 2002 Nederduitse Gereformeerde Kerk Wynberg
Laaste verandering: 01/13/12