|
|
|
|
Nuus van ons sendelingeOp hierdie bladsy verskyn die jongste nuusbriewe van die sendelinge wat ons gemeente ondersteun. Ons laat items weg wat moontlik tot hulle vervolging kan lei. Die jongste nuusbriewe wat ons ontvang het, word hieronder aangedui en kan gelees word deur die skakels aan die linkerkant te druk. Benson Sakala vanuit Kenia 24/11/2008 Hannes en Maretha vanuit die Midde-Ooste 10/11/2008 Reynier en Willeke vanuit Nkhoma, Malawi Julie 2008 |
|
Stuur pos na
dtnel@iafrica.com met vrae of opmerkings
in verband met hierdie webwerf.
|