
EREDIENSTE BY NG KERK WYNBERG
sondag, 7 AUGUSTUS 2022
08:00 GEEN Gewyde Diens nie
09:30 Formele Erediens Leraar Dr JP GAVERA
Onthou asb. Kollektes word tydens 09h30 diens
opgeneem en deurkollekte by hoof- en kantdeure vir:
Studentebearbeiding
09:40 KATEGESE
Sal die ouers watgereed is om te help met die
Sondagskool asb vir Petro kontak by die
kerkkantoor tel.021 797 8340
LET WEL:
GEEN MASKERS EN ONS GAAN HEERLIK SING BY 09H30 DIENS.
Bring ook geld saam vir Gewone- en deurkollektes asb.
Seënwense.
Dankoffers en kollektes ---
Kan steeds gedoen word deur Snapscan of ons
Absa Bankrekening mashiene wat by die hoofdeur
beskikbaar is of deur koeverte by kerkkantoor in
te handig.
VERJAARSDAE IN DIE KOMENDE WEEK
LIDMATE JEUG
VANDAG, 07 AUGUSTUS
Adriaan Lubbe - MAANDAG, 08 AUGUSTUS
-
-
DINSDAG, 09 AUGUSTUS
WOENSDAG, 10 AUGUSTUS
Theresa Kotze -
Hein Adriaanse
DONDERDAG, 11 AUGUSTUS
- Stephan Holtzhausen
VRYDAG, 12 AUGUSTUS
Rina De Waal - Fatuma Chirac
SATERDAG, 13 AUGUSTUS
-
- Geseënde verjaardagwense aan almal
-