top of page

Gee jou ...

TIENDE - Debietorder of EFT

Rekeningnaam: NG Kerk Wynberg

Bank: ABSA    

Taknaam: Wynberg

Takkode: 632-005

Tjekrekeningnommer:  04 5058 0058

Dui asb aan Naam of  Lid nr.

Klik hier vir die debietordervorm

TYD - Raak deel van 'n aksie

Ons aksies het altyd nuwe lede/deelnembers nodig. Kom klop aan en word deel van die gemeenskap van die heiliges op 'n nuwe manier.

LIEFDE - Help 'n gemeentelid

Een van ons lidmate benodig...

KOLLEKTE - In die bank, by die deur, per kaart of Snapscan

Erediens deurkollekte gaan altyd vir 'n spesifieke doel, in die banke en per kredietkaart is gewone kollekte.

Snapscan.png
bottom of page